Die doel van hierdie Bybelstudies is om die besonderse Bybel waarhede te ontdek. Wat sê die Bybel? Wat vereis God van my as Sy kind? Hoe kan ek aan God gehoorsaam wees? Hierdie is moontlik net ‘n paar van die baie vrae wat jy kan hê. Voltooi gerus hierdie Basiese Bybelstudies om hierdie en baie ander vrae wat jy het te beantwoord.
Inhoudsopgawe:
- Die Bybel: Is dit werklik die Woord van God?
- God: Wie is Hy, of Wie is Hulle?
- Ons Hemelse Vader
- Ons Vader se Ewige Seun
- Die Gees wat Lewe gee
- Is ek uniek deur God geskape of uit evolusie ontstaan?
- Wie en Wat is ek as Mens?
- Hoekom is daar soveel hartseer in die Wêreld?
- Jesus Christus: Het Hy waarlik uit die dood opgestaan?
- Wat beteken dit om waarlik Verlos te wees?
- Hoe word ek in die beeld van Jesus herskape?
- Kerk: Is dit werklik relevant?
- Wat en wie is die Oorblyfsel van Openbaring?
- Hoe is Jesus se Liggaam die Kerk?
- Wat beteken dit om met Water en Gees gedoop te wees?
- Nagmaal: Is dit letterlik Jesus se Liggaam?
- Wat is Geestelike Gawes?
- Is daar in die Moderne era nog Profete?
- Is die 10 Gebooie nog van toepassing?
- Wat is die Sabbat wat Jesus van praat?
- Wat beteken dit om ‘n goeie Rentmeester te wees?
- Hoe behoort die Kind van God op te tree?
- Hoe sien God die Huwelik en die Gesin?
- Is daar ‘n Tempel in die Hemel?
- Gaan Jesus werklik weer terug kom?
- Wat gebeur wanneer iemand sterf?
- Wat is die Millennium?
- Gaan die Aarde vir altyd voortbestaan?